Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beplan
beplan [boodskap #127706] Do., 12 September 2019 19:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beplan
Afbreking: be•plan
Samestelling: be- + plan


Werkwoord: beplan
Verlede tyd: het beplan
Teenwoordige deelwoord: beplannend, beplannende
Verlede deelwoord: beplande

Betekenis:
• Om 'n plan te beraam; vooruit dink oor wat jy in die toekoms wil doen.

Gebruik:
• Hulle beplan om Desember see toe te gaan.

Afgelei:
• beplanner
• beplanning

Vertaling:
Engels: to plan
Nederlands: plannen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: domkop
Volgende onderwerp: bêre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 10:02:48 UTC 2025