Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Fonetiese Alfabet (Opsoek na die fonetiese alfabet)
Fonetiese Alfabet [boodskap #127699] |
Wed, 11 September 2019 08:35  |
Jamie
Boodskappe: 2 Geregistreer: September 2019
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is opsoek na die fonetiese alfabet. Die woordeboek help nie en Google nog minder. Ek moet 'n gedig oorskryf in Fonetiese skrif maar ek't geen idee hoe nie.
As iemand my kan help sal ek baie bly wees.
Lekker dag !!!
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:52:40 UTC 2025
|