| beantwoord [boodskap #127646] |
Wo., 04 September 2019 06:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beantwoord
Afbreking: be•ant•woord
Uitspraak: /bə.ʔˈɐnt.vuə̯rt/
Werkwoord: beantwoord
Verlede tyd: het beantwoord
Teenwoordige deelwoord: beantwoordend, beantwoordende
Verlede deelwoord: beantwoorde
Betekenis:
• Om 'n antwoord op 'n vraag te gee; repliek lewer.
Gebruik:
• Sy het die vrae foutloos beantwoord.
Spreekwoord:
• Een dwaas kan meer vra as wat sewe wyses kan beantwoord. ['n Onverstandige persoon kan soms onmoontlike vrae stel.]
Sinoniem:
• antwoord
Antoniem:
• vra
Vertaling:
Engels: to answer, reply
Nederlands: beantwoorden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|