| gatsometer [boodskap #127637] |
Ma., 02 September 2019 15:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pad met 'n gatsometer langs die kant.
gatsometer
Afbreking: gat•so•me•ter
Selfstandige naamwoord: gatsometer
Meervoud: gatsometers
Verkleinwoord: gatsometertjie
Meervoud van verkleining: gatsometertjies
Betekenis:
• Toestel waarmee die snelheid van 'n voertuig gemeet word.
Gebruik:
• Die Nederlander Maus Gatsonides met die gatsometer uitgevind.
• My pa het altyd gesê dis nie 'n gatsometer nie, dis 'n o-gats-meter.
Sinoniem:
• spoedkamera
Vertaling:
Engels: gatso
Nederlands: gatsometer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|