| atletiek [boodskap #127594] |
Do., 29 Augustus 2019 06:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Atletiek tydens die Olimpiese Spele van 1996.
atletiek
Afbreking: at•le•tiek
Selfstandige naamwoord: atletiek
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Versameling sportsoorte wat hardloop, draf, stap, hoogspring, verspring en spiesgooi insluit.
Gebruik:
• Die woord atletiek is afgelei van die Griekse woord, "athlon", wat "kompetisie" beteken.
Afgelei:
• atletiekbyeenkoms
• atletiekafrigter
• atletiekklub
• atletiekbaan
• atletiekstadion
• atletiekfederasie
• atletiekkenners
• atletiekveld
Verwant:
• atleet
• atleties
Vertaling:
Engels: athletics
Nederlands: atletiek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|