| albaster [boodskap #127569] |
So., 25 Augustus 2019 19:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24121 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Albasters
albaster
Afbreking: al•bas•ter
Selfstandige naamwoord: albaster
Meervoud: albasters
Verkleinwoord: albastertjie
Meervoud van verkleining: albastertjies
Betekenis:
• 'n Klein soliede balletjie van glas, marmer of ander materiale waarmee kinders speel.
Gebruik:
• Ek het die grootste albaster.
• Kom ons speel albasters.
Afgelei:
• albasterspel
Vertaling:
Engels: marble
Nederlands: knikker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|