| aktrise [boodskap #127568] |
So., 25 Augustus 2019 19:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24121 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aktrise
Afbreking: ak•tri•se
Selfstandige naamwoord: aktrise
Meervoud: aktrises
Verkleinwoord: aktrisetjie
Meervoud van verkleining: aktrisetjies
Betekenis:
• 'n Vrou wat 'n karakter in 'n verhaal of rolspel uitbeeld; 'n vroulike toneelspeler.
Gebruik:
• Charlize Theron is 'n Suid-Afrikaanse aktrise wat in verskeie rolprente gespeel het.
Sinoniem:
• toneelspeelster
Antoniem:
• akteur (manlik of neutraal)
Vertaling:
Engels: actress
Nederlands: actrice
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|