Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » advertensie
advertensie [boodskap #127555] So., 25 Augustus 2019 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
advertensie
Afbreking: ad•ver•ten•sie


Selfstandige naamwoord: advertensie
Meervoud: advertensies
Verkleinwoord: advertensietjie
Meervoud van verkleining: advertensietjies

Betekenis:
• Aankondiging wat poog om mense te oorreed om iets te koop, dikwels oor radio, TV, of gedrukte media versprei.

Gebruik:
• Die reklamebeheerraad het die onsensitiewe advertensie verban.

Sinoniem:
• reklame

Hiponiem:
• kleinadvertensie
• rekenaaradvertensie
• snuffeladvertensie
• tabakadvertensies

Afgelei:
• advertensieafdeling
• advertensiebord
• advertensiekoste
• advertensieplasing
• advertensietaal
• advertensieveldtog
• advertensiewerwer

Verwant:
• adverteer
• adverteerder

Afkorting:
• advt.

Vertaling:
Engels: advertisement
Nederlands: advertentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 19 Oktober 2026 15:44]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: adverteerder
Volgende onderwerp: af
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 23 11:10:38 UTC 2026