Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bass-straat
Bass-straat [boodskap #127494] Sun, 18 August 2019 07:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bass-straat
Bass-straat
Bass-straat is 'n see-engte met eilandjies en koraalriwwe tussen Tasmanië en Australië. In die ystydperke was Bass-straat droog sodat Tasmanië per land met het vasteland van Australië verbind was. Die seespieël was toe ongeveer 100-125 meter laer as nou.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Basspinnekop
Volgende onderwerp: Bastergemsbok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 23:13:32 UTC 2025