| werklikheid [boodskap #127474] |
Vr., 16 Augustus 2019 06:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
werklikheid
Afbreking: werk•lik•heid
Selfstandige naamwoord: werklikheid
Meervoud: werklikhede
Verkleinwoord: werklikheidjie
Meervoud van verkleining: werklikheidjies
Betekenis:
• Dit wat regtig bestaan; omstandighede wat nie gedroom of verbeel word nie.
Gebruik:
• Jou drome sal eendag werklikheid word.
Sinoniem:
• realiteit
Antoniem:
• onwerklikheid
• fantasie
Vertaling:
Engels: reality
Nederlands: werkelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|