| kollineêr [boodskap #127466] |
Wo., 14 Augustus 2019 20:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kollineêr
Afbreking: kol•li•ne•êr
Byvoeglike naamwoord: kollineêr
Attributief: kollineêre
Betekenis:
• (meetkunde) Op een lyn; in 'n reguit ry.
Gebruik:
• Drie punte wat op dieselfde lyn lê is kollineêr.
Sinoniem:
• saamlynig
Wisselvorm:
• kolineêr
Verwant:
• kollineariteit
Spelfout:
• ko-lineêr
Vertaling:
Engels: collinear, colinear
Nederlands: collineair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|