Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saamlynig
saamlynig [boodskap #127465] Wo., 14 Augustus 2019 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
saamlynig
Afbreking: saam•lyn•ig


Byvoeglike naamwoord: saamlynig
Attributief: saamlynige

Betekenis:
• (meetkunde) Op een lyn; in 'n reguit ry.

Gebruik:
• Mens sou kon sê dat drie punte wat op dieselfde lyn lê is saamlynig is.

Sinoniem:
• kollineêr

Verwant:
• saamlynigheid

Vertaling:
Engels: collinear
Nederlands: collineair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prehistories
Volgende onderwerp: kollineêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 12 17:57:23 UTC 2025