| aantekening [boodskap #127462] |
Wo., 14 Augustus 2019 07:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24121 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aantekening
Afbreking: aantekening
Selfstandige naamwoord: aantekening
Meervoud: aantekeninge, aantekenings
Verkleinwoord: aantekeninkie
Meervoud van verkleining: aantekeninkies
Betekenis:
• Inligting wat aangeteken of neergeskryf is; 'n genoteerde opmerking; notisie.
Gebruik:
• Maak 'n aantekening van die datum.
• Op sy rapport is 'n spesiale aantekening oor sy goeie gedrag.
Vertaling:
Engels: note, annotation, record
Nederlands: aantekening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|