| emosie [boodskap #127451] |
So., 11 Augustus 2019 20:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Emosies
emosie
Afbreking: emo•sie
Selfstandige naamwoord: emosie
Meervoud: emosies
Verkleinwoord: emosietjie
Meervoud van verkleining: emosietjies
Betekenis:
• 'n Sterk gevoel oor iets; 'n ontroering; aandoening.
Gebruik:
• Liefde is 'n sterk emosie, so ook is haat.
• Dit is nie goed om jou emosies te onderdruk nie.
Sinoniem:
• gevoel
Antoniem:
• emosieloos
Verwant:
• emosievol
• emosioneel
Vertaling:
Engels: emotion, feeling
Nederlands: emotie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|