Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Girolamo Savonarola deur Fra Bartolomeo, ongeveer 1498.Fra Bartolommeo (1472 - 1517) was 'n Italiaanse skilder, gebore in Florence (Italië), vriend van Raphael ('n beroemde skilder in eie reg). Hy het ’n beroemde portret van Savonarola ('n dominikaan en van 1494 tot 1498 heerser oor die Florentynse Republiek) geskilder.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.