Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Vlieg wat in barnsteen vasgevang is.Barnsteen (amber) is versteende hars; gewoonlik geel of bruin; in werklikheid ’n gom wat gestol het, waarskynlik van lorke- of dennebome. Die woord "elektrisiteit" is afgelei van elektron, die Griekse naam vir barnsteen, omdat wrywing dit elektriseer.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.