| sarkofaag [boodskap #127391] |
Do., 08 Augustus 2019 14:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Antieke Egiptiese sarkofaag.
sarkofaag
Afbreking: sar•ko•faag
Selfstandige naamwoord: sarkofaag
Meervoud: sarkofae
Verkleinwoord: sarkofagie
Meervoud van verkleining: sarkofagies
Betekenis:
• Doodskis van klip waarin 'n oorledene se oorskot bewaar word en as 'n tipe monument dien.
Gebruik:
• Mense verwys soms verkeerdelik van die Voortrekkermonument se senotaaf as 'n sarkofaag.
• 'n Sarkofaag bevat beendere, 'n senotaaf nie.
Vertaling:
Engels: sarcophagus
Nederlands: sarcofaag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|