Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandui
aandui [boodskap #127351] So., 04 Augustus 2019 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24176
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandui
Afbreking: aan•dui
Samestelling: aan + dui


Werkwoord: dui aan, aandui
Verlede tyd: het aangedui
Teenwoordige deelwoord: aanduidend, aanduidende
Verlede deelwoord: aangeduide

Betekenis:
• Om ná iets of óp iets te wys; aantoon; aanwys; duidelik maak.

Gebruik:
• Kan jy asseblief die kortste roete aandui.
• 'n Padteken sal aandui waar die veldslag plaasgevind het.

Afgelei:
• aanduiding

Vertaling:
Engels: to indicate, show, point out
Nederlands: aanduiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandete
Volgende onderwerp: aanduiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 10:09:04 UTC 2025