Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkeerde
verkeerde [boodskap #127332] Vr., 02 Augustus 2019 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkeerde
Afbreking: ver•keer•de


Byvoeglike naamwoord: verkeerd
Attributief: verkeerde

Betekenis:
• Attributiewe vorm van verkeerd. Nie reg nie; op onjuiste wyse.

Gebruik:
• Jy het die verkeerde antwoord verskaf.

Spreekwoord:
• Die verkeerde perd opsaal. [Die verkeerde ding doen.]
• Met die verkeerde voet uit die bed klim. [Nors en nukkerig wees.]
• By die verkeerde deur aanklop. [Die verkeerde persoon om hulp vra.]
• Die wind waai uit die verkeerde hoek. [Die stemming is nie gunstig nie.]

Sinoniem:
• foutiewe

Antoniem:
• regte

Afgelei:
• verkeerdheid

Vertaling:
Engels: wrong; unreasonable, impossible, distorted
Nederlands: verkeerde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plan
Volgende onderwerp: gelyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 16:09:23 UTC 2025