Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vandaan
vandaan [boodskap #127293] Di., 30 Julie 2019 13:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vandaan
Afbreking: van•daan



Bywoord: vandaan

Betekenis:
• Vra van waar iets of iemand kom.

Gebruik:
• Waar kom jy vandaan?

Hiponiem:
• daarvandaan
• hiervandaan
• waarvandaan

Vertaling:
Engels: from where
Nederlands: vandaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanval
Volgende onderwerp: hare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 18:18:56 UTC 2026