Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbaas
verbaas [boodskap #127268] Sun, 28 July 2019 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbaas
Afbreking: ver•baas




Werkwoord: verbaas
Verlede tyd: het verbaas

Betekenis:
• Iemand met iets onverwags verras.

Gebruik:
• Hy verbaas die juffrou met sy goeie opstel.

Sinoniem:
• oorbluf
• verstom

Afgelei:
• verbasend
• verbasing

Vertaling:
Engels: to surprise, astonish
Nederlands: verbazen


Byvoeglike naamwoord: verbaas
Attributief: verbaasde
Intensief: stomverbaas

Betekenis:
• Verras wees; iets amper nie kan glo nie; sprakeloos of in verwondering laat.

Gebruik:
• Ek was baie verbaas oor sy goeie punte.

Vertaling:
Engels: surprised, astonished
Nederlands: verbaasd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stop
Volgende onderwerp: gesig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 16:57:44 UTC 2025