stadion [boodskap #127250] |
Sat, 27 July 2019 08:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stadion
Afbreking: sta•di•on
Selfstandige naamwoord: stadion
Meervoud: stadions
Verkleinwoord: stadiontjie
Meervoud van verkleining: stadiontjies
Betekenis:
• Groot oop sportterrein wat met pawiljoene omring is waar mense en spanne teen mekaar meeding.
Gebruik:
• Die wedstryd is na die nuwe stadion verskuif.
Hiponiem:
• krieketstadion
• rugbystadion
• sokkerstadion
Vertaling:
Engels: stadium, arena
Nederlands: stadion
Nota:
• Pas op om nie "stadion" met "stadium" te verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|