| eienaardig [boodskap #127218] |
Do., 25 Julie 2019 10:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eienaardig
Afbreking: ei•en•aar•dig
Byvoeglike naamwoord: eienaardig
Vergrotende trap: eienaardiger
Oortreffende trap: eienaardigste
Attributief: eienaardige
Partitief: eienaardigs
Betekenis:
• Afwykend van wat normaal is; met 'n karakter van sy eie (eigen van aard).
Gebruik:
• Sy het 'n eienaardige rok aan.
Sinoniem:
• besonder
• ongewoon
• opmerklik
• vreemd
Afgelei:
• eienaardigheid
Vertaling:
Engels: weird, peculiar, extraordinary, oddly different
Nederlands: eigenaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|