| betaalmiddel [boodskap #127196] |
Di., 23 Julie 2019 11:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
betaalmiddel
Afbreking: be•taal•mid•del
Samestelling: betaal + middel
Selfstandige naamwoord: betaalmiddel
Meervoud: betaalmiddele (betaalmiddels)
Verkleinwoord: betaalmiddeltjie
Meervoud van verkleining: betaalmiddeltjies
Betekenis:
• 'n Ruilmiddel om goedere of dienste aan te skaf.
Gebruik:
• Geld is het mees gebruikte betaalmiddel.
Vertaling:
Engels: tender, means of payment
Nederlands: betaalmiddel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|