Tuis » Taal » Woordeboek » situasie
situasie [boodskap #127118] |
Wed, 17 July 2019 19:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21391 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
situasie
Afbreking: si•tu•a•sie
Selfstandige naamwoord: situasie
Meervoud: situasies
Verkleinwoord: situasietjie
Meervoud van verkleining: situasietjies
Betekenis:
• Die stand van sake; omstandighede of posisie waarin mens jou bevind; gesteldheid; toestand.
Gebruik:
• Na die staatsgreep is die situasie in die land baie onseker.
Spreekwoord:
• Slaan munt uit die situasie. [Voordeel trek uit die saak.]
Hiponiem:
• aanvangsituasie
• konfliksituasie
• oorlewingsituasie
• oorlogsituasie
• verloorsituasie
• toetssituasie
• wensituasie
Vertaling:
Engels: situation, position, circumstance
Nederlands: situatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
mee |
Volgende onderwerp: |
kla |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 25 19:20:16 UTC 2025
|