sover [boodskap #127101] |
Wed, 17 July 2019 08:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sover
Afbreking: so•ver
Voegwoord: sover
Betekenis:
• Tot die genoemde of bedoelde punt.
• In die mate/graad.
Gebruik:
• Tot sover en nie 'n steek verder nie.
• Sover ek verstaan is hierdie die beste Afrikaanse forum.
Wisselvorm:
• sovêr (minder gebruiklik)
Afgelei:
• soverre
Vertaling:
Engels: so far, thus far, as far as
Nederlands: zover
Nota:
• Kan ook los geskryf word: "so ver" of "so vêr".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|