deesdae [boodskap #127095] |
Tue, 16 July 2019 20:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deesdae
Afbreking: dees•dae
Bywoord: deesdae
Betekenis:
• In vandag se tyd; in hierdie dae.
Gebruik:
• Dit is deesdae nie meer ongewoon nie.
• Deesdae is daar baie arm mense in plakkerkampe.
Sinoniem:
• tans
• teenwoordig
Vertaling:
Engels: nowadays; these days
Nederlands: dezer dagen, tegenwoordig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|