Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » igtioloog
igtioloog [boodskap #127092] Di., 16 Julie 2019 15:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Igtioloë wat 'n haai ondersoek.
Igtioloë wat 'n haai ondersoek.
igtioloog
Afbreking: ig•tio•loog
Samestelling: igtiologie + -loog



Selfstandige naamwoord: igtioloog
Meervoud: igtioloë

Betekenis:
• 'n Wetenskaplike wat visse bestudeer; 'n kenner op die gebied van igtiologie.

Gebruik:
• Prof. J.L.B. Smith was 'n bekende Suid-Afrikaanse igtioloog wat die selakant geïdentifiseer en geklassifiseer het.

Sinoniem:
• viskundige
• viskenner

Verwant:
• igtiologie
• igtiologies

Vertaling:
Engels: ichthyologist
Nederlands: ichtyoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mossie
Volgende onderwerp: sardien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 03 13:53:06 UTC 2026