| blykbaar [boodskap #127075] |
So., 14 Julie 2019 19:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24105 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blykbaar
Afbreking: blyk•baar
Byvoeglike naamwoord: blykbaar
Betekenis:
• Soos dit blyk; duidelik te sien is.
Gebruik:
• Hy is blykbaar kielierig.
• Blykbaar is sy bang vir spoke.
Verwant:
• oënskynlik
• skynbaar
• vermoedelik
Vertaling:
Engels: apparent, evident
Nederlands: blijkbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|