sat [boodskap #127067] |
Sun, 14 July 2019 08:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sat
Afbreking: sat
Byvoeglike naamwoord: sat
Vergrotende trap: satter
Oortreffende trap: satste
Betekenis:
• Meer as versadig; vol; dik geëet of gedrink.
• Moeg; genoeg daarvan gehad.
Gebruik:
• Ons het ons sat geëet.
• Ek is nou sat gesukkel.
Spreekwoord:
• Siek en sat. [Erg moeg vir iets.]
Vertaling:
Engels: satiated, tired, sick
Nederlands: zat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|