Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snaaks
snaaks [boodskap #127064] Sun, 14 July 2019 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
snaaks
Afbreking: snaaks
Uitspraak: /snɑːks/




Byvoeglike naamwoord: snaaks
Vergrotende trap: snaakser
Oortreffende trap: snaaksste
Attributief: snaakse
Intensief: skreeusnaaks

Betekenis:
• Iets waarvoor mens lag; wat grappig of komies is.
• Wat vreemd of anders is.

Gebruik:
• Die hanswors is baie snaaks en vertel goeie grappe.
• Hoekom is jy nou snaaks met my? Die vrou het die snaakste gewoontes.

Sinoniem:
• grappig
• humoristies
• koddig
• komieklik
• komies
• aardig

Afgelei:
• snaakserig
• snaaksheid

Vertaling:
Engels: funny, comical; weird, strange, curious
Nederlands: snaaks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongelukkig
Volgende onderwerp: bloot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 16:59:18 UTC 2025