Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verduidelik
verduidelik [boodskap #127062] Sun, 14 July 2019 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verduidelik
Afbreking: ver•dui•de•lik




Werkwoord: verduidelik
Verlede tyd: het verduidelik

Betekenis:
• Iemand help om iets te verstaan; iets duideliker maak; 'n verklaring bied.

Gebruik:
Verduidelik asseblief vir my wat hier aangaan.
• Hulle het baie om te verduidelik.
• Daar is baie teorieë wat probeer verduidelik waarom mense mites vertel en glo.

Vertaling:
Engels: to explain, elucidate, illustrate
Nederlands: verduidelijken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heeltemal
Volgende onderwerp: ongelukkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 17:09:50 UTC 2025