Leksikograaf Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
heeltemal
Afbreking: heel•te•mal
Bywoord: heeltemal
Betekenis:
• In die geheel; totaal en al; volledig; volkome.
• Nogal of redelik.
Gebruik:
• Die kat was heeltemal nat! Die projek is egter nooit heeltemal voltooi nie.
• Dit is heeltemal moontlik vir die Bokke om die wêreldbeker te wen.