Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haarself
haarself [boodskap #127045] Sa., 13 Julie 2019 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26008
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
haarself
Afbreking: haar•self
Samestelling: haar + self



Wederkerende voornaamwoord: haarself

Betekenis:
• Die terugkerende vorm van "haar" wat verwys na die vroulike persoon wat genoem is.

Gebruik:
• Sy het haarself uitstekend van haar taak gekwyt.
• Florence Nightingale daarin geslaag om haarself as 'n verpleegster op te lei.

Antoniem:
• homself

Vertaling:
Engels: herself
Nederlands: zichzelf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uself
Volgende onderwerp: ditself
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 04 16:10:26 UTC 2026