gedink [boodskap #127039] |
Sat, 13 July 2019 08:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedink
Afbreking: ge•dink
Werkwoord: dink
Verlede tyd: dag, dog, het gedink, het gedag, het gedog
Teenwoordige deelwoord: dinkende
Betekenis:
• Verlede deelwoord van dink: geestesarbeid verrig; in die bewussyn gebring.
Gebruik:
• Ek het nie eens daaraan gedink nie.
Vertaling:
Engels: thought
Nederlands: gedacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|