Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moenie
moenie [boodskap #127031] Sa., 13 Julie 2019 07:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moenie
Afbreking: moe•nie
Samestelling: moet + nie




Werkwoord: moenie

Betekenis:
• Om iets te verbied; hou op; laat staan dit.

Gebruik:
Moenie jou sussie terg nie.

Vertaling:
Engels: don't!, do not!
Nederlands: doe niet, je moet niet


Bywoord: moenie

Betekenis:
• Wat nie gedoen mag word nie.

Gebruik:
• Die verlede moenie vergeet word nie.

Antoniem:
• moet

Vertaling:
Engels: must not, should not
Nederlands: moet niet


Selfstandige naamwoord: moenie
Meervoud: moenies

Betekenis:
• 'n Ding wat nie gedoen mag word nie.

Gebruik:
• Hier is 'n paar die moets en moenies om jou te help.

Vertaling:
Engels: don't
Nederlands: moet niet

Nota:
• Kontraksie/sametrekking van "moet nie".
• Wanneer "moenie" gebruik word, moet daar waarskynlik 'n "nie" aan die einde van die sin kom.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wag
Volgende onderwerp: werklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 09 02:20:11 UTC 2026