Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » orig
orig [boodskap #127025] Vr., 12 Julie 2019 20:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24100
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
orig
Afbreking: o•rig



Byvoeglike naamwoord: orig
Attributief: orige

Betekenis:
• Wat lastig en opdringerig is; inmeng in wat jou nie aangaan nie.
• Wat oorgebly het; oorblywend of oorbodig is.

Gebruik:
• Sy is orig. Moenie so orig wees nie.
• Gee die orige kos vir die hond.

Spreekwoord:
• Moenie jou orig hou nie. [Moenie jou met ander se sake bemoei nie.]

Sinoniem:
• bemoeisiek
• inmengerig
• lastig
• opdringerig

Afgelei:
• origes
• origheid

Vertaling:
Engels: meddlesome, bothersome, intrusive; remaining
Nederlands: bemoeiziek; overig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daaroor
Volgende onderwerp: vergeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 08 05:46:11 UTC 2025