Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nogal
nogal [boodskap #127001] Wo., 10 Julie 2019 13:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nogal
Afbreking: nog•al
Samestelling: nog + al




Bywoord: nogal

Betekenis:
• Taamlik; in aansienlike mate.
• Inderdaad; beslis.

Gebruik:
• Die rit was nogal rof.
• Ja, nogal!

Vertaling:
Engels: rather, quite, fairly
Nederlands: nogal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: darem
Volgende onderwerp: graag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 08:10:34 UTC 2025