| groete [boodskap #126978] |
Di., 09 Julie 2019 06:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24121 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
groete
Afbreking: groe•te
Selfstandige naamwoord: groete
Meervoud: –
Betekenis:
• Goeie wens; heilwense as 'n gebaar beleefdheid tot iemand rig; boodskap dat jy aan iemand dink.
Gebruik:
• Stuur groete aan Mannetjies Roux.
Sinoniem:
• groetnis
Vertaling:
Engels: regards, greetings
Nederlands: groeten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|