Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emoe
emoe [boodskap #126968] Mon, 08 July 2019 07:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21089
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Emoe.
'n Emoe.
emoe
Afbreking: emoe




Selfstandige naamwoord: emoe
Meervoud: emoes
Verkleinwoord: emoetjie
Meervoud van verkleining: emoetjies

Betekenis:
• 'n Groot drietonige loopvoël wat in Australië voorkom, Dromaius novaehollandiae.

Gebruik:
• Die emoe is die tweede grootste voël in die wêreld naas die volstruis, word 1,5 tot 2 meter hoog en kan tot 60 kg weeg.

Verwant:
• volstruis

Vertaling:
Engels: emoe
Nederlands: emoe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volstruis
Volgende onderwerp: vra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 04:33:23 UTC 2025