Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » miskien
miskien [boodskap #126966] Ma., 08 Julie 2019 07:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24147
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
miskien
Afbreking: mis•kien




Bywoord: miskien

Betekenis:
• Wat nie seker is nie, maar dalk kan gebeur. Dui aan dat daar 'n kans is dat die uitspraak waar kan wees.

Gebruik:
• Wie weet, miskien besluit Hy anders en is Hy julle genadig. [Joël 2:14]
Miskien moet ek op die forum registreer en 'n bydrae lewer.

Sinoniem:
• altemit
• dalk
• moontlik
• straks
• vermoedelik

Antoniem:
• beslis
• definitief

Vertaling:
Engels: maybe, perhaps, perchance, possibly
Nederlands: misschien

Nota:
• Bywoord van modaliteit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eend
Volgende onderwerp: volstruis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 12:53:47 UTC 2025