drakonies [boodskap #126961] |
Sun, 07 July 2019 19:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
drakonies
Afbreking: dra•ko•nies
Byvoeglike naamwoord: drakonies
Attributief: drakoniese
Betekenis:
• Oordrewe streng of drasties. Meedoënloos en wreed, soos die wette van die Atheense wetgewer Drakon in die 7de eeu v.C.
Gebruik:
• Die Sowjet-regime was drakonies.
• Die onteiening van grond sonder vergoeding is ongrondwetlik en drakonies.
Vertaling:
Engels: draconian, draconic, drastic
Nederlands: draconisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|