| edik [boodskap #126956] |
So., 07 Julie 2019 12:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Edik van Nantes.
edik
Afbreking: edik
Selfstandige naamwoord: edik
Meervoud: edikte
Betekenis:
• 'n Belangrike besluit wat deur 'n heerser uitgevaardig is.
Gebruik:
• In 1685 het Lodewyk XIV die Edik van Nantes teruggetrek en Protestantisme deur die Edik van Fontainebleau onwettig verklaar.
Sinoniem:
• verordening
Vertaling:
Engels: edict, decree
Latyn: edicere
Nederlands: edict
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|