| t [boodskap #126942] |
Sa., 06 Julie 2019 20:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24102 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n T in gebaretaal.
t
Afbreking: t
Uitspraak: /tɪə/
Selfstandige naamwoord: t
Meervoud: t's
Verkleinwoord: t'tjie
Meervoud van verkleining: t'tjies
Betekenis:
• Die twintigste letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: twintigste.
Gebruik:
• T kom tussen S en U.
• Ons sit in ry T.
Sinoniem:
• Tango (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: t
Nederlands: t
Nota:
• T met skryftekens: Ťť Ṭṭ Ṱṱ Ţţ Țț Ŧŧ Ƭƭ Þþ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|