l [boodskap #126934] |
Sat, 06 July 2019 20:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
l
Afbreking: l
Uitspraak: /ɛl/
Selfstandige naamwoord: l
Meervoud: l'e
Verkleinwoord: l'etjie
Meervoud van verkleining: l'etjies
Betekenis:
• Die twaalfde letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: twaalfde.
• Afkorting vir liter.
• Romeinse 50 (slegs hoofletter).
Gebruik:
• L kom tussen K en M.
• Ons sit in ry L.
• Koop asseblief 2l melk.
• IL = 50-1 = 49
Sinoniem:
• Lima (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: l
Nederlands: l
Nota:
• L met skryftekens: Ĺĺ Ļļ Łł Ľľ Ŀŀ Ḷḷ Ḽḽ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|