f [boodskap #126928] |
Sat, 06 July 2019 20:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
f
Afbreking: f
Uitspraak: /ɛf/
Selfstandige naamwoord: f
Meervoud: f's
Verkleinwoord: f'ie
Meervoud van verkleining: f'ies
Betekenis:
• Die sesde letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: sesde.
Gebruik:
• F kom tussen E en G.
• Ek het 'n F vir houtwerk gekry. Ons sit in ry F.
Sinoniem:
• Foxtrot (NAVO-spelalfabet)
Vertaling:
Engels: f
Nederlands: f
Nota:
• F met skryftekens: Ḟḟ Ƒƒ
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|