Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geldkoffer
geldkoffer [boodskap #126923] Sat, 06 July 2019 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21089
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geldkoffer
Afbreking: geld•kof•fer
Samestelling: geld + koffer



Selfstandige naamwoord: geldkoffer
Meervoud: geldkoffers
Verkleinwoord: geldkoffertjie
Meervoud van verkleining: geldkoffertjies

Betekenis:
• (figuurlik) Die geldelike middele waaroor 'n entiteit beskik.
• 'n Tas waarin geld rondgedra word.

Gebruik:
• BTW is een van die maniere waarop almal 'n deeltjie tot die land se geldkoffer bydra.

Vertaling:
Engels: money chest, treasure chest
Nederlands: geldkoffer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opsetlik
Volgende onderwerp: f
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 04:30:37 UTC 2025