haarkapper [boodskap #126915] |
Sat, 06 July 2019 08:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
haarkapper
Afbreking: haar•kap•per
Samestelling: haar + kapper
Selfstandige naamwoord: haarkapper
Meervoud: haarkappers
Verkleinwoord: haarkappertjie
Meervoud van verkleining: haarkappertjies
Betekenis:
• (beroep) Iemand wat mense se hare sny, kap of doen; persoon wat die kapsels van mense versorg.
Gebruik:
• Sy pa was 'n haarkapper en het pruike gemaak.
Sinoniem:
• haarstileerder
• barbier (manshaarkapper)
Vertaling:
Engels: hairdresser, barber
Nederlands: haarkapper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|