Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mierleeu
mierleeu [boodskap #126907] Fri, 05 July 2019 20:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21089
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Metamorfose van die mierleeu.
Metamorfose van die mierleeu.
mierleeu
Afbreking: mier•leeu
Samestelling: mier + leeu



Selfstandige naamwoord: mierleeu
Meervoud: mierleeus
Verkleinwoord: mierleeutjie
Meervoud van verkleining: mierleeutjies

Betekenis:
Myrmeleon formicarius, 'n insek uit die familie Myrmeleontidae.

Gebruik:
• Die mierleeu is bekend vir die tregtervormige gaatjies, tot 50 mm in deursnee en diepte, wat hulle in hul larwe-stadium grawe om miere mee te vang.

Sinoniem:
• joerie
• mollie
• sandleeutjie
• sandskoppertjie

Vertaling:
Engels: antlion
Nederlands: mierenleeuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bors
Volgende onderwerp: boks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 04:29:40 UTC 2025