| poukenis [boodskap #126900] |
Vr., 05 Julie 2019 15:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Poukenis bespeel 'n pouk.
poukenis
Afbreking: pou•ke•nis
Selfstandige naamwoord: poukenis
Meervoud: poukenisse
Betekenis:
• Persoon wat die pouk of keteltrom bespeel.
Gebruik:
• Die poukenis begin met 'n sagte roffel.
Sinoniem:
• poukspeler
• poukslaner
• keteltrommer
• keteltromspeler
Vertaling:
Engels: kettledrummer
Nederlands: paukenist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|